Ásgeir (dubbelsinnig)
manlike voornaam
Ásgeir is 'n eerstenaam in Nordiese lande. In Noors word dit geskryf Asgeir, terwyl dit in Yslands met 'n geakkuteerde A geskryf word, d.w.s. Ásgeir. Die Deense ekwivalent is Asger. Ander Deense weergawes van die naam sluit in Eske, Esge, Asgar, en Asker.
Oorsprong
wysigIn die Nordiese tale beteken "As" "god" en "geirr" "spies". Dus beteken Ásgeir "goddelike spies" of "spies van die gode". Die naam Ásgeir ontstaan in die tyd van die Wikings en verval geleidelik in onbruik. Tydens die Nordiese renaissance in die 19de eeu herleef dit gewildheid, en is dit vandag 'n algemene eerstenaam.
Persone
wysigAsgeir mag verwys na:
- Asgeir Almås (geb. 1948), Noorse politikus
- Asgeir Årdal (geb. 1983), Noorse skiër
- Asgeir Dølplads (geb. 1932), Noorse skispringer
- Asgeir Mickelson (geb. 1969), Noorse musikus, kunstenaar, fotograaf, en musiekresensent
Ásgeir mag verwys na:
- Ásgeir Ásgeirsson (1894–1972), tweede President van Ysland, van 1952 tot 1968
- Ásgeir Gunnar Ásgeirsson (geb. 1980), Yslandse voetbalspeler
- Ásgeir Elíasson (1949–2007), Yslandse voetbalbestuurder en nasionale afrigter
- Ásgeir Örn Hallgrímsson (geb. 1984), Yslandse handbalspeler
- Ásgeir Helgason (geb. 1957), Yslandse wetenskaplike
- Ásgeir Jónsson, Yslandse ekonoom, onderwyser, en outeur
- Ásgeir Sigurgeirsson, Yslandse sportskut en Olimpiaan
- Ásgeir Sigurvinsson (geb. 1955), Yslandse voetbalspeler en -afrigter
- Ásgeir Trausti Einarsson (geb. 1992), Yslandse sanger en lirikus bekend onder die mononiem Ásgeir
Asger mag verwys na:
- Asger Aaboe (1922–2007), Deense historikus van die suiwere wetenskappe, en wiskundige
- Asger Lund Christiansen (1927–1998), Deense tjellis en komponis
- Asger Hamerik, ook Hammerich, (1843–1923), Deense komponis van klassieke musiek
- Asger Jorn (1914–1973), Deense skilder, beeldhouer, keramiekkunstenaar, en outeur
- Asger Ostenfeld (1866–1931), Deense siviele ingenieur
- Asger Svendsen, Deense musiekprofessor, fagotspeler, houtblaser en kamermusikant
- Asger Techau, Deense tromspeler in die musiekgroep Kashmir, en die voorsanger van die groep Little Jimmy Reeves
Sien ook
wysig- Asgerd, nedersetting in Razavi Khorasan-provinsie, Iran
- Asgeriya, nedersetting in Sri Lanka
- Kong Asgers Høj, graf op Møn in Denemarke