Øster Hurup
Øster Hurup is ‘n plek in die Deense Noord-Jutlandstreek van die Mariagerfjordmunisipaliteit. Dit het 749 inwoners (2011).
Øster Hurup | |
---|---|
Koördinate: 56°48′07″N 10°16′23″O / 56.80194°N 10.27306°O | |
Land | Denemarke |
Streek | Noord-Jutland |
Munisipaliteit | Mariagerfjord |
Bevolking | |
• Totaal | 749 |
Dit is ‘n gewilde vakansieplek en in die somer kom duisende toeriste hierheen. Dit is aan die Oos-Jutland geleë, by Kattegat en is nie ver van die Mariagerfjord nie. Die kilometerslange wit sandstrand het lae duine.