15de Golden Globe-toekenningsaand

Die 15de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1957 vereer het, is op 22 Februarie 1958 gehou.

  15de Golden Globe-aand 

Datum 22 Februarie 1958
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Bridge on the River Kwai (drama)
Les Girls (komedie of musiekspel)
The Confessions of Felix Krull (buiteland)

Wenners

wysig

Beste en benoemde rolprente

wysig
Beste rolprent – drama

The Bridge on the River Kwai

  • 12 Angry Men
  • A Hatful of Rain
  • Sayonara
  • Witness for the Prosecution
Beste rolprent – komedie of musiekspel

Les Girls

  • Don't Go Near the Water
  • Love in the Afternoon
  • Pal Joey
  • Silk Stockings

Ander pryse

wysig
Beste rolprentregisseur

David Lean – The Bridge on the River Kwai

Beste akteur in ’n hoofrol – drama

Alec GuinnessThe Bridge on the River Kwai

Beste akteur in ’n hoofrol – komedie of musiekspel

Frank SinatraPal Joey

Beste aktrise in ’n hoofrol – drama

Joanne Woodward – The Three Faces of Eve

Beste aktrise in ’n hoofrol – komedie of musiekspel

Kay Kendall – Les Girls

Beste buitelandse rolprente

wysig

The Confessions of Felix Krull (Wes-Duitsland)

Tizoc (Mexiko)

Woman in a Dressing Gown (Verenigde Koninkryk)

Yellow Crow (Japan)

Beste TV-program

wysig

The Mickey Mouse Club

Eksterne skakels

wysig