22 Marsh Wall
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
22 Marsh Wall, ook bekend as The Landmark, is twee residensiële wolkekrabbers in Docklands, 'n beduidende sakedistrik in oostelike Londen. Die geboue is in 2010 voltooi en het hoogtes van 140 meter en 98 m.
Fotogalery
wysig-
Die torings en One Canada Square in die agtergrond.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie 22 Marsh Wall.
- (en) Amptelike webwerf Geargiveer 29 Maart 2016 op Wayback Machine