2de Golden Globe-toekenningsaand
Die 2de Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente van 1944 vereer het, is laat in Januarie 1945 in die Beverly Hills Hotel in Los Angeles, Kalifornië, gehou.
2de Golden Globe-aand
| ||
Datum | Januarie 1945 | |
Plek | Beverly Hills Hotel, Los Angeles | |
Beste rolprente en reekse | ||
Rolprent | Going My Way |
Wenners
wysig- Beste akteur in ’n hoofrol
Alexander Knox – Wilson[1]
- Beste aktrise in ’n hoofrol
Ingrid Bergman – Gaslight[2]
- Beste rolprentregisseur
Leo McCarey – Going My Way [3]
- Beste rolprent
Going My Way [4]
- Beste byspeler in ’n rolprent
Barry Fitzgerald – Going My Way [5]
- Beste byspeelster in ’n rolprent
Agnes Moorehead – Mrs. Parkington [6]
Verwysings
wysig- ↑ "Best Actor in a Leading Role" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1944 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
- ↑ "Best Actress in a Leading Role" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1944 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
- ↑ "Best Director-Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1944 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
- ↑ "Best Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1944 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
- ↑ "Best Performance by an Actor in a Supporting Role in a Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1944 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
- ↑ "Best Performance by an Actress in a Supporting Role in a Motion Picture" http://www.goldenglobes.org/browse/year/1944 Geargiveer 15 April 2012 op Wayback Machine
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Golden Globe-pryse.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia