33ste AVN-prystoekenning
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die 33ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van tussen 1 Oktober 2014 en 30 September 2015 in die volwasserolprentbedryf aangewys is.[2] Dit is op 23 Januarie 2016 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.[1]
33ste AVN-prystoekenning
| ||
Datum | 23 Januarie 2016 | |
Plek | Hard Rock Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada | |
Aanbieder | Joanna Angel[1] Anikka Albrite[1] Kate Quigley[1] | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Peter Pan XXX: An Axel Braun Parody (gekies uit die wenners van al die kategorieë) | |
Meeste pryse | Being Riley, Batman v Superman XXX: An Axel Braun Parody (5 elk) | |
Meeste benoemings | Peter Pan XXX: An Axel Braun Parody (21) |
Die aanbieders was die porno-sterre Joanna Angel en Anikka Albrite. Die komediant en aktrise Kate Quigley was die seremoniemeester.[1]
Peter Pan XXX: An Axel Braun Parody het altesaam 21 benoemings gekry, met Batman v Superman XXX: An Axel Braun Parody tweede met 18. BLACKED.com het 15 benoemings gekry en TUSHY.com 12.[3]
Wenners en benoemdes
wysigDie grootste pryse, vir vroulike en manlike kunstenaar van die jaar, is gewen deur Riley Reid en Mick Blue.[4]
Hier volg van die wenners[4][5] en benoemdes.[6] Wenners word in vetdruk aangedui.
Manlike kunstenaar van die jaar | Vroulike kunstenaar van die jaar |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Regisseur van die jaar | Beste nuwe aktrise |
Beste toneel – man/vrou | Beste toneel – vrou/vrou |
|
|
Heldesaal
wysigAVN het op 18 Desember 2015 aangekondig die volgende mense word in die heldesaal opgeneem:[7]
- Videotak: Joanna Angel, Nikki Benz, DCypher, Jonni Darkko, Dana DeArmond, Nikita Denise, Tommy Gunn, Kimberly Kane, Sascha Koch, Alex Ladd, Teagan Presley, John Strong, Shyla Stylez, Dana Vespoli, Vicky Vette
- Uitvoerende tak: Jon Blitt, Bob Christian, Scott David, Eric Gutterman, Steve Volponi, Nelson X
- Internetstigterstak: Charles Berrebbi en John Albright, Ilan Bunimovitz
- Plesierproduktetak: Ralph Caplan, Rina Valan, Steve Shubin
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Comedienne/Actress Kate Quigley Named 2016 AVN Awards Show Co-Host". Adult Video News. 8 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2016. Besoek op 4 Januarie 2016.
- ↑ "AVN Opens Pre-Nomination Site for 2016 Awards". Adult Video News. 4 September 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Januarie 2016. Besoek op 16 Januarie 2016.
- ↑ "AVN Award Nominations 2016: Introduction". Internet Adult Film Database Blog. Internet Adult Film Database. 20 Desember 2015. Besoek op 16 Januarie 2016.
- ↑ 4,00 4,01 4,02 4,03 4,04 4,05 4,06 4,07 4,08 4,09 "AVN Announces the Winners of the 2016 AVN Awards". Adult Video News. AVN Media Network. 23 Januarie 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 Januarie 2016. Besoek op 24 Januarie 2016.
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 5,5 5,6 5,7 5,8 @avnawards (24 Januarie 2016). "#avnawards2016". Twitter. AVN Media Network. Besoek op 24 Januarie 2016.
- ↑ 6,0 6,1 6,2 6,3 6,4 6,5 6,6 6,7 6,8 "2016 AVN Award Nominations". Adult Video News. AVN Media Network. 19 November 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 November 2015. Besoek op 16 Januarie 2016.
- ↑ "Class of 2016: The AVN Hall of Fame Inductees". Adult Video News. 18 Desember 2015. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2016. Besoek op 4 Januarie 2016.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.