34ste AVN-prystoekenning
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die 34ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van tussen 1 Oktober 2015 en 30 September 2016 in die volwasserolprentbedryf aangewys is. Dit is op 21 Januarie 2017 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.
34ste AVN-prystoekenning
| ||
Datum | 21 Januarie 2017 | |
Plek | Hard Rock Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada | |
Aanbieder | Aspen Rae[1] en Riley Reid[1] | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Suicide Squad XXX: An Axel Braun Parody (gekies uit die wenners van al die kategorieë) | |
Meeste pryse | Suicide Squad XXX: An Axel Braun Parody (9) |
Die webkameraster Aspen Rae en die vorige jaar se vroulike kunstenaar van die jaar, Riley Reid, was die aanbieders, albei vir die eerste keer.[1] Die seremoniemeester was die komediant Colin Kane.
Suicide Squad XXX: An Axel Braun Parody het die meeste pryse, nege, gewen – insluitende beste rolprent, beste parodie en beste aktrise vir Kleio Valentien.[2]
Wenners en benoemdes
wysigDie grootste pryse, vir vroulike en manlike kunstenaar van die jaar, is gewen deur Adriana Chechik en Mick Blue. Blue het dié prys vir die derde agtereenvolgende jaar ingepalm. Prente wat drie of meer pryse gewen het, is Suicide Squad XXX: An Axel Braun Parody, The Submission of Emma Marx: Exposed, The Preacher's Daughter[3] en Natural Beauties.
Hier volg van die wenners[2][4] en benoemdes.[5] Wenners word in vetdruk aangedui.
Manlike kunstenaar van die jaar | Vroulike kunstenaar van die jaar |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Regisseur van die jaar | Oralesekstoneel van die jaar |
| |
Beste toneel – man/vrou | Beste toneel – vrou/vrou |
|
|
Heldesaal
wysigAVN het op 28 Desember 2016 aangekondig die volgende mense word in die heldesaal opgeneem:
- Videotak: Monique Alexander, Mick Blue, Stuart Canterbury, Cassidey, Rinse Dream, Kelly Holland, Steve Holmes, Sara Jay, Tory Lane, Mandingo, Daisy Marie, Aurora Snow, Charmane Star, Mark Stone, Christian XXX[6]
- Uitvoerende tak: Joe Dambrosio, Danny Gorman, Jeff Steward, Gabor Szabo[6]
- Internetstigterstak: Gyorgy Gattyan, Michael Reul, Jim McBride[6]
- Plesierproduktetak: Chuck Harnish, Jim Horne, Big Al Bedrosian, Dell Williams[7]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Aspen Rae and Riley Reid Named as 2017 AVN Awards Hosts". Adult Video News. 10 Junie 2016. Besoek op 13 Januarie 2017.
- ↑ 2,00 2,01 2,02 2,03 2,04 2,05 2,06 2,07 2,08 2,09 "2017 AVN Award Winners Announced". Adult Video News. AVN Media Network. 21 Januarie 2017. Besoek op 22 Januarie 2017.
- ↑ Dan C. (22 Januarie 2017). "Here's Who Won at the 2017 AVN Awards". Die-Screaming. Dan C. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 September 2020. Besoek op 22 Januarie 2017.
- ↑ 4,0 4,1 4,2 4,3 4,4 4,5 4,6 4,7 4,8 @avnawards (22 Januarie 2017). "AVN Awards". Twitter. AVN Media Network. Besoek op 22 Januarie 2017.
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 5,5 5,6 5,7 5,8 "AVN Awards 2017 Nominees". Adult Video News. 17 November 2016. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2017. Besoek op 12 Julie 2017.
- ↑ 6,0 6,1 6,2 "Class of 2017: The AVN Hall of Fame's Newest Inductees". Adult Video News. 28 Desember 2016. Besoek op 13 Januarie 2017.
- ↑ "Four Inductees Join AVN Hall of Fame Pleasure Products Branch". Adult Video News. 29 Desember 2016. Besoek op 13 Januarie 2017.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.