35ste AVN-prystoekenning
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Die 35ste AVN-prystoekenning was ’n pornografiese prystoekenningsaand waar die beste akteurs, aktrises, regisseurs en rolprente van tussen 1 Oktober 2016 en 30 September 2017 in die volwasserolprentbedryf aangewys is. Dit is op 27 Januarie 2018 in die Hard Rock Hotel & Casino in Las Vegas gehou.
35ste AVN-prystoekenning
| ||
Datum | 27 Januarie 2018 | |
Plek | Hard Rock Hotel & Casino, Las Vegas, Nevada | |
Aanbieder | Harli Lotts[1] en Angela White[1] | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Half His Age: A Teenage Tragedy | |
Meeste pryse | Justice League XXX: An Axel Braun Parody (6) Angela 3 (6) | |
Meeste benoemings | Justice League XXX: An Axel Braun Parody (13) |
Die webkameraster Harli Lotts en aktrise/regisseur Angela White was die aanbieders, albei vir die eerste keer,[1] terwyl die komediant Aries Spears die seremoniemeester was.
In dié jaar is die GayVN-pryse ook weer vir die eerste keer in ’n paar jaar net voor die AVN-prysaand aangebied as deel van die AVN Adult Entertainment Expo.[2]
Wenners en benoemdes
wysigDie wenner van die prys vir beste drama, Half His Age: A Teenage Tragedy, is aangewys as die beste rolprent[3] en het nog drie pryse gewen. Justice League XXX: An Axel Braun Parody en Angela 3 het egter elk ses pryse gewen. Die beste vroulike en manlike kunstenaar was onderskeidelik Angela White en Markus Dupree.
Hier volg ’n lys van sommige wenners[3][4] en benoemdes.[5] Wenners se name word in vetdruk aangedui.
Prent van die jaar | Regisseur van die jaar |
---|---|
(Eerder as om prente te benoem, is die wenners saamgestel uit die verskillende kategorieë vir beste prente.) |
|
Vroulike kunstenaar van die jaar | Manlike kunstenaar van die jaar |
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste toneel man/vrou | Beste toneel vrou/vrou |
|
|
Heldesaal
wysigAVN het op 6 Januarie 2018 aangekondig die volgende mense word in die heldesaal opgeneem:
- Videotak: Alexis Amore, Eva Angelina, William H., Brandon Iron, Jessica Jaymes, Sunny Leone, Nick Orleans, Kirsten Price, Mike Ranger, David Stanley, Celeste Star, Aiden Starr, Devlin Weed, Angela White, Michael Zen[6]
- Uitvoerende tak: Marc Bruder, Mara Epstein, Rondee Kamins[6]
- Stigterstak: Mark Kulkis, David Joseph, Chuck Zane[6]
- Internetstigterstak: Brad Mitchell[6]
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 1,2 "Angela White, Harli Lotts Revealed as 2018 AVN Awards Show Hosts". Adult Video News. 13 Julie 2017. Besoek op 4 Februarie 2018.
- ↑ AVN, AVN Staff. "2018 GayVN Awards Pre-Nomination Site Launches | AVN". AVN. Besoek op 3 September 2017.
- ↑ 3,00 3,01 3,02 3,03 3,04 3,05 3,06 3,07 3,08 3,09 "2018 AVN Award Winners Announced". Adult Video News. AVN Media Network. 28 Januarie 2018. Besoek op 4 Februarie 2018.
- ↑ 4,0 4,1 @avnawards (27 Januarie 2018). "AVN Awards". Twitter. AVN Media Network. Besoek op 27 Januarie 2018.
- ↑ 5,0 5,1 5,2 5,3 5,4 5,5 5,6 5,7 "AVN Awards 2018 Nominees". Adult Video News. 18 November 2017. Besoek op 4 Februarie 2018.
- ↑ 6,0 6,1 6,2 6,3 "Class of 2018: Meet the New AVN Hall of Famers". Adult Video News. 6 Januarie 2018. Besoek op 4 Februarie 2018.
Eksterne skakels
wysig- Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.