Maak hoofkeuseskerm oop

Die 60ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2002 vereer het, is op 19 Januarie 2003 gehou.

 Ausuebende Audiovision.png 60ste Golden Globe-aand 

Datum 19 Januarie 2003
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Hours (drama)
Chicago (komedie of musiekspel)
TV-reeks  The Shield (drama)
Curb Your Enthusiasm (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  The Gathering Storm