81ste Oscar-toekenningsaand
Die 80ste Oscar-toekenningsaand is op 22 Februarie 2009 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2008. Hugh Jackman was die aanbieder.
81ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 22 Februarie 2009 | |
Plek | Kodak-teater, Los Angeles | |
Aanbieder | Hugh Jackman | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | Slumdog Millionaire | |
Meeste pryse | Slumdog Millionaire (8) | |
Meeste benoemings | The Curious Case of Benjamin Button (13) |
The Curious Case of Benjamin Button het die meeste benoemings gekry (13), maar Slumdog Millionaire het op die ou end die meeste Oscars ingepalm: altesaam agt, insluitende vir beste prent en regisseur.[1][2] Eersgenoemde prent het drie pryse gewen. The Dark Knight en Milk het twee elk gewen.
Die wenner van die kategorie vir beste manlike byspeler, Heath Ledger, was die tweede akteur wat ’n nadoodse Oscar gewen het. Die eerste was Peter Finch in 1977.[3]
Pryse
wysigHier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):[4]
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste animasieprent | Beste buitelandse rolprent |
|
|
Beste oorspronklike musiek | Beste oorspronklike liedjie |
|
|
Beste kunsredigering | Beste kinematografie |
|
|
Beste rolprentredigering | Beste visuele effekte |
|
|
Jean Hersholt- Humanitêre Prys
wysigVerwysings
wysig- ↑ Leopold, Todd (22 Februarie 2009). "'Slumdog' makes history, sweeps Oscars". CNN (in Engels). Time Warner. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 6 Junie 2013.
- ↑ Horn, John (23 Februarie 2009). "'Slumdog' strikes it rich with 8 Oscar wins". Los Angeles Times. Tribune Company. Besoek op 6 Junie 2013.
- ↑ Johnson, Reed (23 Februarie 2009). "For Heath Ledger, a bittersweet salute". Los Angeles Times. Tribune Company. Besoek op 5 Junie 2013.
- ↑ "The 81st Academy Awards (2009) Nominees and Winners". Academy of Motion Picture Arts and Sciences (in Engels). AMPAS. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014. Besoek op 20 November 2011.
Eksterne skakels
wysig- Amptelike webtuiste van die Oscars
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Oscars.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia