Aai Aai die Witborskraai
Aai Aai die Witborskraai is 'n tradisionele Afrikaanse liedjie.
"Aai Aai die Witborskraai" | ||||
Genre | Afrikaanse volksmusiek | |||
|
Lirieke
wysigAai, aai, die Witborskraai!
Hiervandaan na Mosselbaai
Hoog gevlieg en laag geswaai
By die groot see omgedraai
Raai, raai, Janpiet Kepaai
Het sy rietgeweer gelaai
Tier gaan skiet by Mosselbaai
Nooit nie weer daar omgedraai
Fooi, fooi, Stefaans du Toit
Het gaan kuier by 'n nooi
Met sy rietperd in die baai
Daadlik weer daar omgedraai
Aai, aai, die Witborskraai!
Hiervandaan na Mosselbaai
Hoog gevlieg en laag geswaai
By die groot see omgedraai
Raai, raai, Janpiet Kepaai
Het sy rietgeweer gelaai
Tier gaan skiet by Mosselbaai
Nooit nie weer daar omgedraai
Fooi, fooi, Stefaans du Toit
Het gaan kuier by 'n nooi
Met sy rietperd in die baai
Daadlik weer daar omgedraai