Aasvoëlberg
Die Aasvoëlberg is 'n berg in die Swartberge, wat deel vorm van die Kaapse Plooigordel in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Aasvoëlberg | |
---|---|
Ligging | Wes-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 923 meter bo seevlak |
Reeks | Swartberge |
Koördinate | 33°15′23″S 21°51′45″O / 33.2564°S 21.8626°O |