Abakan
Abakan (Russies: Абака́н; Chakassies: Ағбан) is die hoofstad van die Republiek van Chakassië, ’n federale deelgebied van Rusland. Dit is geleë by die samevloei van die Jenisei- en die Abakan-rivier. Die bevolking in 2014 was 173 200.
Abakan Абакан Ағбан | |
---|---|
Stad | |
Abakan-katedraal van die Verheerliking | |
Die ligging van Chakassië in Rusland | |
Koördinate: 53°43′N 91°25′O / 53.717°N 91.417°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Chakassië |
Stigting | 1675 |
Regering | |
• Tipe | Stad-okroeg |
• Burgemeester | Nikolai Boelakin |
Oppervlak | |
• Totaal | 259 km2 (100 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 173 200 |
Tydsone | UTC+08:00 |
Webwerf | http://abakan.ru/ |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Abakan.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia