Abbabis
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Abbabis is 'n ongebruikte spoorwegstasie in Namibië, suidwes van Karibib en aan die roete na Swakopmund. Die naam is afgelei van 'n Khoikhoi-taal en beteken min of meer "rooi plek".
Abbabis | |
---|---|
Spoorwegstasie Abbabis | |
Koördinate: 22°08′30″S 15°43′28″O / 22.14167°S 15.72444°O | |
Land | Namibië |
Streek | Erongo |
Kiesafdeling | Karibib |
Gestig op | 30 Mei 1900 |
Tydsone | UTC+01:00 (SAST) |
Bron
wysig- (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Abbabis.