Abeno Harukas
Die Abeno Harukas is 'n 60-verdieping hoë wolkekrabber in Osaka, Japan. Met 'n hoogte van 300 meter was dit die hoogste gebou in Japan van 2014 tot 2023, toe die Azabudai Hills Mori JP-Toring die titel opgeëis het.[1]
Die gebou is in 2014 voltooi.
Verwysings
wysig- ↑ "Tallest high-rise nears completion". The Japan Times. 23 Oktober 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 April 2021. Besoek op 6 November 2013.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Abeno Harukas.
- (ja) Abeno Harukas webwerf