Abilene is 'n dorp in die Amerikaanse staat Kansas, sowat 225 km wes van Kansas City. Dit het in die 19de eeu ontwikkel as 'n sentrum vir die beesboerderybedryf en spoorweë. Dit het 'n bevolking van sowat 6 800.

Abilene

Kaart Wapen
Vlag
 Land Verenigde State
 Deelstaat Kansas
 Administratiewe distrik (county) Dickinson
 Koördinate 38°55′N 97°13′W / 38.917°N 97.217°W / 38.917; -97.217
 Gestig op 1857
 Geïnkorporeer op 1869
 Oppervlak:  
 - Totaal 10,7 vk km
 Hoogte bo seevlak 352 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 6 844
 - Bevolkingsdigtheid 640/vk km
 Tydsone CST (UTC -6)
 - Somertyd CDT (UTC -5)
 Klimaat  
 - Tipe Gematig-kontinentaal
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 13,2 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie -2 / 27 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 831,6 mm
 Amptelike webwerf abilenecityhall.com