Aboe Bakr
Aboe Bakr As-Siddiq (Arabies: أبو بكر الصديق; omstreeks 573 – 634)[1] was die eerste "reggeleide" kalief van Islam (632–634).[2] Hy was Mohammed se skoonpa, een van sy naaste metgeselle en raadgewers. As eerste kalief het hy die Profeet se politieke en administratiewe funksies ná sy dood oorgeneem en so die eerste kalifaat gestig.[3] Hy was blykbaar die eerste manlike bekeerling tot Islam.[3][4] Mohammed het hom die titel as-Siddiq, "die waarheidsliewende", gegee danksy sy vermoë om die waarheid te onderskei.[5][6]
Aboe Bakr أبو بكر الصديق | |
---|---|
Kalief van die Rasjidoen-kalifaat | |
Aboe Bakr As-Siddiq (أبو بكر الصديق)
| |
Volle naam | Aboe Bakr (أبو بكر الصديق) |
Titels | Opvolger van die boodskapper |
Regeer | 8 Junie 632 – 23 Augustus 634 |
Voorganger | Mohammed (as profeet en stigter van die Islam) |
Opvolger | Omar |
Gebore | ca. Oktober 573; Mekka, Arabië |
Oorlede | 23 Augustus 634; Medina, Arabië |
Begrawe | Al-Masjid an-Nabawi, Medina |
Eggenote |
|
Kinders | Seuns
Dogters
|
Vader | Oethman Aboe Quhafa |
Moeder | Salma Umm-ul-Khair |
Broers |
|
Susters |
|
Afstammelinge | Siddiqui |
Verwysings
wysig- ↑ "Abu Bakr Siddiq". anwary-islam.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 April 2006. Besoek op 12 Januarie 2007.
- ↑ Bronne:
- "The Rightly-Guided Caliphs". University of Southern California. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Oktober 2007. Besoek op 12 Januarie 2007.
- "The Islamic World to 1600". University of Calgary. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Augustus 2006. Besoek op 12 Januarie 2007.
- "The Caliphate". Washington State University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Maart 2008. Besoek op 12 Januarie 2007.
- "Abu Bakr". Princeton University. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2011. Besoek op 12 Januarie 2007.
- "Abu Bakr". Columbia Encyclopedia, Sesde uitgawe 2006. Besoek op 12 Januarie 2007.
- "Abu Bakr". Encyclopædia Britannica. Besoek op 12 Januarie 2007.
- "Religion & Ethics – Islam". BBC. Besoek op 12 Januarie 2007.
- "Through a Glass Darkly: On the Misunderstanding of Islam and America and 9/11". University of Pennsylvania. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2010. Besoek op 12 Januarie 2007.
- ↑ 3,0 3,1 [1], uit die Encyclopædia Britannica
- ↑ Chambers Biographical Dictionary, bl. 5. ISBN 0-550-18022-2
- ↑ History of Arabs, deur Philips K. Hitti
- ↑ History of the Islamic Peoples deur Brockelman
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aboe Bakr.
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia