Achterek
Achterek (Russies: Ахтерек) is 'n Kasakse dorpie in Astrachan-oblast, Rusland. Die naam van die dorpie kom van die Kasakse Ақ терек. wat "wit boom" in die plaaslike dialek beteken.[1]
Achterek Ахтерек | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Koördinate: 46°17′01″N 48°20′31″O / 46.28361°N 48.34194°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Wolodarski |
Bevolking | |
• Totaal | 276 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416196 |
Demografie
wysigVolgens Sensus 2010 was daar 276 inwoners op Achterek. Die etniese samesetelling van die dorpie was amper homogeen: 273 Kasakke (98,9%) en 3 Russe (1,1%).[2]
Verwysings
wysig- ↑ "История". Сизобугорский сельсовет (in Russies). Besoek op 10 Julie 2023.
- ↑ Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 10 Julie 2023.