Ad-Rock
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ad-Rock (gebore 31 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse kletsrymer, kitaarspeler en akteur. Hy was 'n lid van die hip-hop-groep Beastie Boys. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Star Trek (2009), Star Trek: Into Darkness (2013), While We're Young (2014), en Star Trek: Beyond (2016).
Ad-Rock | |
Ad-Rock in 2015
| |
Geboortenaam | Adam Keefe Horovitz |
---|---|
Geboorte | 31 Oktober 1966 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en komponis |
Aktiewe jare | 1982–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1989: Lost Angels
- 1992: Roadside Prophets
- 2002: Keep Your Eyes Open
- 2006: Awesome; I Fuckin' Shot That!
- 2008: Electric Picnic: The Documentary
- 2009: Star Trek
- 2013: Star Trek: Into Darkness
- 2014: While We're Young
- 2014: No No: A Dockumentary
- 2016: Star Trek: Beyond
- 2017: Golden Exits
Televisiereekse
wysig- 2000: The Beastie Boys: Hello Nasty Live
- 2007: Soft Focus
Televisierolprente
wysig- 1998: Beastieography
- 2004: Live to the 5 Boroughs
Video's
wysig- 1986: Beastie Boys: Hold It Now, Hit It
- 1986: Beastie Boys: You Gotta Fight for Your Right to Party!
- 1991: Red Hot Chili Peppers: Funky Monks
- 1992: Beastie Boys: So What'cha Want
- 1993: Beastie Boys: Time for Livin'
- 1994: Beastie Boys: Sabotage
- 1994: Ciao L.A.
- 1994: Beastie Boys: Sure Shot
- 1994: Beastie Boys: Ricky's Theme
- 1995: The Pharcyde: Drop
- 1995: Beastie Boys: Root Down, Version 1
- 1998: Beastie Boys: Root Down, Version 2
- 1998: Beastie Boys: Intergalactic
- 2000: Beastie Boys: Video Anthology
- 2000: Beastie Boys: Live in Glasgow
- 2005: Beck: E-Pro
- 2006: A Day in the Life of Nathaniel Hornblower
- 2011: Beastie Boys: Don't Play No Game That I Can't Win
- 2014: Bridget Everett: What I Gotta Do