Ad fundum
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ad fundum is 'n term wat gebruik word vir 'n drankie, dikwels alkoholies van aard en wat vinnig opgedrink of afgesluk word. Dit is Latyn vir tot die bodem.