Adana
Adana is die vyfde grootste stad in die suide van Turkye en lê naby die suidelike kus van die Middellandse See. Die stad het 'n bevolking van 1 617 284 in 2011 gehad en het 'n oppervlakte van 198 km². Adana is tans die hoofstad van die Adana-provinsie in Anatolië.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Turkye |
Région (Admin. gewes) | Adana |
Département | |
Koördinate | 37°00′N 35°19′O / 37.000°N 35.317°O |
Stigting | 6000 v.C. |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 14 256 vk km |
Hoogte bo seevlak | 23 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2011) | 1 617 284 |
- Aire urbaine | 3 000 000 |
- Bevolkingsdigtheid | 198/vk km |
Tydsone | UTC +2 |
- Somertyd | UTC +3 |
Burgemeester | Zihni Aldırmaz |
Amptelike webwerf | www.adana.bel.tr |