Admiralteiskaja Kosa
Admiralteiskaja Kosa (Russies: Адмиралтейская коса) is 'n voorstad en historiese buurt van Astrachan, Rusland. Dit lê naby die Wolgarivier tussen die voorstede Kosa en Elling.
Admiralteiskaja Kosa Адмиралтейская Коса | |
---|---|
Voorstad | |
'n Historiese gebou in Saint-Simon-straat | |
Koördinate: 46°20′37″N 48°00′57″O / 46.34361°N 48.01583°O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Stad | Astrachan |
Rajon | Kirof |
Poskode | 414000 |
In 1993 het Admiralteiskaja Kosa die amptelike status van 'n beskermde histories gebied gekry danksy sy unieke houtargitektuur wat voor die Russiese Rewolusie gebou is.[1]
Verwysings
wysig- ↑ "Адмиралтейская коса, XVIII — начало ХХ вв". Объекты ЕГРКН (in Russies). Besoek op 23 Julie 2023.
Eksterne skakels
wysig- "Die voorstad se grense volgens Yandex.Kaarte". Яндекс.Карты. Besoek op 23 Julie 2023.</ref>.