Adrienne Shelly
Adrienne Shelly (24 Junie 1966 – 1 November 2006) was 'n Amerikaanse aktrise, skryfster en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Trust (1990), Sudden Manhattan (1996), I'll Take You There (1999), en Waitress (2007).
Adrienne Shelly | |
Geboortenaam | Adrienne Levine[1] |
---|---|
Geboorte | 24 Junie 1966 |
Sterfte | 1 November 2006 (op 40) |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | Sophie Ostroy (b. 2003)[2] |
Beroep(e) | Aktrise, skryfster en regisseuse |
Aktiewe jare | 1989–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1989: The Unbelievable Truth
- 1990: Trust
- 1992: Hold Me Thrill Me Kiss Me
- 1993: Hexed
- 1994: Sleeping with Strangers
- 1996: Sudden Manhattan
- 1997: Grind
- 1998: Wrestling with Alligators
- 1999: I'll Take You There
- 2001: Revolution #9
- 2007: Waitress
- 2009: Serious Moonlight
Televisierolprente
wysig- 2006: Downtown Film Fest
Video's
wysig- 2007: The Vibrator
- 2010: Years Later: The Unbelievable Truth and its Consequences
Verwysings
wysig- ↑ Snyder, Steven; with contribution from Rocco Parascandol (3 November 2006). "Remembering Talents of a Local Star". Newsday (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Januarie 2020. Besoek op 5 November 2006.
- ↑ Wood, Gaby (15 Julie 2007). "The unbelievable truth". The Guardian.