Aed Carabao
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Aed Carabao (Thai: แอ๊ด คาราบาว; RTGS: aet kharabao) is die verhoognaam van Yuenyong Opakul (Thai: ยืนยง โอภากุล; RTGS: yuen-yong o-phakun) (gebore 9 November 1954). Carabao is 'n akteur en sanger / liedjieskrywer en leier van die Thaise rockgroep Carabao.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Aed Carabao.