African Congress of Democrats
Die African Congress of Democrats (ACD) is 'n Suid-Afrikaanse politieke party.
African Congress of Democrats | |
ACD | |
Ideologie | Sosiale demokrasie |
---|---|
Webblad | acd |
Die party beskryf ditself as toegewyd aan leierskap wat eerlik is, integriteit het, in ooreenstemming met die beginsels en ideale van 'n gematigde linkse oriëntasie, en werk binne die gevestigde stelsel om sosiale geregtigheid te verbeter.
Die party het aan die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2019 deelgeneem.
Verkiesingsresultate
wysigNasionale verkiesings
wysigVerkiesing | Stemme | % | Setels |
---|---|---|---|
2019[1] | 3 768 | 0,02 | 0 |
Verwysings
wysig- ↑ "NPEDashboard" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Januarie 2020. Besoek op 11 Mei 2019.
Eksterne skakels
wysigHierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |