Agra
Agra (Hindi: आगरा, Oerdoe: آ گرہ, uitgespreek /ˈɑːɡrə/) is 'n groot stad in die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Die stad is ook die tuiste van die Taj Mahal langs die Yamunarivier. In 2010 het die stad 'n bevolking van sowat 1,7 miljoen gehad.
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Indië |
Provinsie | Uttar Pradesh |
Koördinate | 27°11′N 78°01′O / 27.183°N 78.017°O |
Stigting | 1475 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 188,40 vk km |
Hoogte bo seevlak | 171 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 1 686 976 |
- Bevolkingsdigtheid | 8 954/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 727 275 |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | |
Amptelike webwerf | agra.nic.in |
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Agra.
- (en) (hi) Amptelike webwerf