Ahmed Hachani
Ahmed Hachani (gebore 11 Julie 1957) is 'n Tunisiese politikus.[1] Sedert 2 Augustus 2023 dien hy as die Premier van Tunisië.
Ahmed Hachani | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 2 Augustus 2023 | |
President | Kais Saied |
---|---|
Voorafgegaan deur | Najla Bouden |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 11 Julie 1957 Tunisië |
Politieke party | Onafhanklik |
Vroeë lewe
wysigHachani is op 11 Julie 1957 gebore.[2] Hachani het van die regsfakulteit van die Universiteit van Tunis gegradueer. Daarna het hy by die Sentrale Bank van Tunisië gewerk.[3]
Politieke loopbaan
wysigOp 1 Augustus 2023 is Hachani deur president Kais Saied aangestel om die land se nuwe regering te vorm. Hy het Najla Bouden vervang wat op dieselfde dag ontslaan is.[4][5] Op 7 Augustus 2024 is Ahmed Hachani uit sy pos as regeringshoof ontslaan, hy is vervang deur die Minister van Maatskaplike Sake Kamel Madouri.[6]
Verwysings
wysig- ↑ https://www.espacemanager.com/tunisie-ahmed-hachani-chef-de-gouvernement-ou-le-premier-des-ministres.html
- ↑ https://www.lemonde.fr/afrique/article/2023/08/02/en-tunisie-ahmed-hachani-remplace-najla-bouden-a-la-tete-du-gouvernement_6184242_3212.html
- ↑ "Tunisie: le président Saïed limoge la première ministre Najla Bouden". Le Figaro. 2 Augustus 2023. Besoek op 2 Augustus 2023..
- ↑ "Tunisian president names Ahmed Hachani as prime minister, replacing Bouden". Reuters. 1 Augustus 2023. Besoek op 2 Augustus 2023.
- ↑ "Kaïs Saïed limoge Najla Bouden et nomme Ahmed Hachani chef du gouvernement". www.businessnews.com.tn (in Frans). 1 Augustus 2023. Besoek op 2 Augustus 2023.
- ↑ "Afrique Tunisie: le Premier ministre Ahmed Hachani limogé sans explication par le président Saïed". www.rfi.fr (in Frans). 7 Augustus 2024. Besoek op 7 Augustus 2024.
{{cite web}}
: line feed character in|title=
at position 8 (hulp)
Politieke poste | ||
---|---|---|
Voorafgegaan deur Najla Bouden |
Premier van Tunisië 2023–hede |
Sittend |