Air Austral is 'n Franse lugredery gebaseer op die Roland Garros-lughawe in Réunion. Dit bedryf geskeduleerde dienste vanaf Réunion na metropolitaanse Frankryk, Suid-Afrika, Thailand, Indië en 'n aantal bestemmings in die Indiese Oseaan. Die maatskappy het nege vliegtuie in sy vloot[1] en ongeveer 900 personeel in diens.

Air Austral
IATA ICAO Roepteken
UU REU REUNION
Gestig1974; 50 jaar gelede (1974)
HoofspilleRoland Garros-lughawe
Pierrefonds-lughawe
FokusstedeDzaoudzi-Pamandzi Internasionale Lughawe
LojaliteitsprogramCapricorn
AlliansieVanilla Alliance
SubsidiêreEwa Air
Vlootgrootte9 [1]
Bestemmings17
HoofkantoorRoland Garros-lughawe
Sainte-Marie, Réunion
SleutelpersoneMarie Joseph Malé (CEO)
Webwerfwww.air-austral.com
Air Austral gebruik die Boeing 737-300 vir direkte vlugte na Indië
Air Austral Boeing 787-8

Verwysings

wysig