Airfix was 'n Britse maatskappy wat plastiese skaalmodelstelle van onder andere skepe, motors, vliegtuie en militêre voertuie gemaak het. Die stelle kon deur geesdriftiges gebou word. Die maatskappy het in 1952 met produksie begin en is in 1984 verkoop. Hulle eerste model was van die skip Golden Hind. Vliegtuie was gewoonlik op 1/72 skaal vervaardig.

Airfix
Tipe
Gestig 1939
Hoofkantoor Verenigde Koninkryk
IndustrieStokperdjies
ProdukteSkaalmodel stelle
MoedermaatskappyHornby plc
Webwerfairfix.com
Voorbeelde van Airfix se modelle, 1957