Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies
Akademie Reformatoriese Opleiding en Studies (Aros) is ʼn Christelike private hoër onderwysinstelling wat onderwysers oplei in Afrikaans.[1] Die rektor is sedert 1 Junie 2019 prof. Rikus Fick.[1]
Programme
wysigSertifikate
wysig- Hoëronderwyssertifikaat (Bied toegang tot graadstudies in onderwyskwalifikasies aan hoëronderwys instellings. Dit word aangebied by wyse van oopafstandsleermodel (ODL) en kontaksessies).[2]
Graadprogramme (voor- en nagraadse programme)
wysig- B.Ed in Grondslagfase - onderrig in graad R tot graad 3
- B.Ed in Intermediêre Fase - Wiskunde en Natuurwetenskappe
- B.Ed in Intermediêre Fase - Lewensvaardighede en Sosiale Wetenskappe
- B.Ed Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding - Tale
- B.Ed Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding - Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
- B.Ed Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding - Natuurwetenskappe
- B.Ed Honneursgraad in Leerondersteuning
Nagraadse onderwyskwalifikasies
wysig- NGOS Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding - Tale
- NGOS Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding - Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
- NGOS Senior Fase en Verdere Onderwys en Opleiding - Natuurwetenskappe
Diplomas
wysig- Diploma in Graad R-Onderrig
Verwysings
wysig- ↑ 1,0 1,1 "Aros huldig nuwe rektor amptelik in". Maroela Media. 19 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 September 2019. Besoek op 19 Julie 2019.
- ↑ https://www.aros.ac.za/WebItem/Detail/765158 Opgespoor en besoek op 22 Mei 2023