Akademiese drag
Akademiese drag is 'n tradisionele vorm van klere vir akademiese instellings, hoofsaaklik tersiêre (en soms sekondêre) onderwys, hoofsaaklik deur diegene gedra wat toegelaat word tot 'n universiteitsgraad (of soortgelyke), of in besit is van status wat aan hulle die reg verleen om dit te dra (bv. voorgraadse studente aan sekere ou universiteite).[1]
Dit word algemeen slegs gesien by gradeplegtighede, maar word in 'n mindere mate by baie antieke universiteite nog steeds daagliks gedra. Akademiese drag word ook deur lede van sekere geleerde samelewings en instellings as amptelike drag gedra.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Shaw (1995), p. 3
- ↑ http://www.facs.org/archives/congresshighlight.html.
Wikimedia Commons bevat media in verband met Akademiese drag. |
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |