Akademiese hospitaal van Norrland
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Akademiese hospitaal van Norrland (Sweeds: Norrlands universitetssjukhus (Nus)) is een van die grootste hospitale in die noorde van Swede. Die hospitaal is in Umeå in die provinsie Västerbottens län geleë.
Die hospitaal is verbonde aan die Universiteit van Umeå.[1] Naas akademiese hospitaal is dit ook die plaaslike hospitaal vir Swede se vier noordelike provinsies.
Verwysings
wysig- ↑ (en) Informasie Akademiese hospitaal van Norrland Geargiveer 26 Mei 2014 op Wayback Machine
Eksterne skakels
wysig- (en) Webtuiste akademiese hospitaal van Norrland Geargiveer 31 Desember 2013 op Wayback Machine
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Akademiese hospitaal van Norrland.