Akkedis (musiekgroep)
(Aangestuur vanaf Akkedis musiek)
Akkedis is 'n Afrikaanse rock-musiekgroep wat uit die tweelingbroers, Arthur en Rudi Dennis bestaan.
Akkedis | |
---|---|
Oorsprong | Suid-Afrika |
Genres | Pop |
- Hierdie artikel is oor die Afrikaanse musiekgroep. Sien akkedis vir die artikel oor die reptiel.
Arthur en Rudi is identiese tweelinge wat volgens 'n artikel in Beeld slegs aan hulle stemme onderskei kan word. Hulle werk in hulle vrye tyd as skrynwerkers wat onder meer branderplanke bou en seiljagte herstel.[1]
Diskografie
wysig- Voortvlugtend, 2001
- Vir volk en vaderland, 2006
- Afrika my baby, 2007
- Dekade: 1998–2008, 2008
- Husse met lang ore
Verwysings
wysig- ↑ Akkedis: Hout met sy eie grein, Beeld, 18 Augustus 2007.