Akoestiese neuroom
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
'n Akoestiese neuroom is gewoonlik 'n nie-kwaadaardige gewas van die isolerende skede wat die akoestiese senuwee omring. Die akoestiese senuwee is verantwoordelik daarvoor om die sensasie van gehoor na die brein toe oor te dra.
Akoestiese neuroom | ||
Klassifikasie en eksterne bronne | ||
ICD-10 | D33.3 | |
ICD-9 | 225.1 | |
DiseasesDB | 100 | |
MedlinePlus | 000778 | |
eMedicine | ent/239 | |
Mediese waarskuwing |
Tydsverloop van 'n akoestiese neuroom
wysigEerstens ontwikkel 'n pasiënt tinnitus in die oor, wat later omskakel in doofheid.
Soos wat die gewas vergroot, ontwikkel ander simptome soos duiseligheid, pyn, 'n tekort aan trane in die nabygeleë oog en dubbel visie (die laasgenoemde twee simptome ontstaan omdat die gewas later op die oogsenuwee begin druk). Hoofpyn ontwikkel eers as die gewas baie groot is.
Diagnose
wysig'n CT-skandering word gebruik om die gewas op te spoor.
Behandeling
wysigWanneer die neuroom (gewas) klein is (kleiner as 2 cm), kan dit relatief maklik verwyder word, maar soos die neuroom vergroot, word die operasie al hoe meer gespesialiseerd en word die kans op 'n goeie uitkoms al hoe kleiner. Komplikasies sluit permanente doofheid en moontlik selfs ander senuwee-skade in.