Akwa (kleur)

Moet nie met die kleur akwamaryn verwar word nie.
#00FFFF

Akwa poog om die kleur van kraanwater voor te stel. Dit is 'n groenerige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan.

KleurkoördinateWysig

Volgens verskeie kleurskemas word akwa as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #00FFFF
RGB-kleurmodel (0, 255, 255)
CMYK (100, 0, 0, 0)
HSV (180°, 100%, 100%)

Sien ookWysig