Al Ritz
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Al Ritz (27 Augustus 1901 – 22 Desember 1965) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Life Begins in College (1937), Kentucky Moonshine (1938), The Gorilla (1939), en Behind the Eight Ball (1942).
Al Ritz | |
Geboorte | 27 Augustus 1901 |
---|---|
Sterfte | 22 Desember 1965 (op 64) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1937: Life Begins in College
- 1938: Kentucky Moonshine
- 1938: Straight Place and Show
- 1939: The Gorilla
- 1940: Argentine Nights
- 1942: Behind the Eight Ball
- 1943: Hi'Ya Chum
Televisiereekse
wysig- 1959: Phillies Jackpot Bowling