Alan Reed
Amerikaanse akteur
Alan Reed (20 Augustus 1907 – 14 Junie 1977) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Postman Always Rings Twice (1946), Lady and the Tramp (1955), en Breakfast at Tiffany's (1961), en in die televisiereeks The Flintstones (1960).
Alan Reed | |
Geboortenaam | Herbert Theodore Bergman |
---|---|
Geboorte | 20 Augustus 1907 |
Sterfte | 14 Junie 1977 (op 69) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1930–1977 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1944: Days of Glory
- 1946: The Postman Always Rings Twice
- 1951: The Redhead and the Cowboy
- 1955: Lady and the Tramp
- 1961: Breakfast at Tiffany's
- 1966: The Man Called Flintstone
- 1970: Shinbone Alley
- 1974: Heidi in the Mountains
- 2005: The Flintstones: First Family of the Stone Age
Televisiereekse
wysig- 1952: Life with Luigi
- 1954: Duffy's Tavern
- 1957: Mr. Adams and Eve
- 1960: The Flintstones
- 1962: The New Hanna-Barbera Cartoon Series
- 1964: Hoppity Hooper
- 1970: Where's Huddles?
- 1971: The Pebbles and Bamm-Bamm Show
- 1972: The Flintstone Comedy Hour
Televisierolprente
wysig- 1977: Energy: A National Issue
- 1986: The Flintstones' 25th Anniversary Celebration
Video's
wysig- 1994: The Flintstones: Wacky Inventions