Alan Stevenson
Alan Stevenson (1807 in Edinburg – 1865) was 'n vuurtoringingenieur wat as Ingenieur by die Board of Northern Lighthouses in Skotland gewerk het. Hy was 'n lid van die beroemde Stevenson ingenieursfamilie, die oudste seun van Robert Stevenson, en broer van David en Thomas Stevenson. Tussen 1843 en 1853 het hy dertien vuurtorings in en om Skotland gebou. Die skrywer Robert Louis Stevenson was die seun van Thomas en dus die kleinneef van Alan Stevenson.
Alan Stevenson | |
---|---|
Gebore | 1807 |
Sterf | 1865 Portobello, Edinburg |
Nasionaliteit | Verenigde Koninkryk |
Kinders | Robert Alan Mowbray Stevenson |
Ouer(s) | Robert Stevenson (vader) |
Vuurtorings van Alan Stevenson
wysig- Little Ross (1843)
- Skerryvore (1844)
- Covesea Skerries (1846)
- Chanonry Point (1846)
- Cromarty (1846)
- Cairn Point (1847)
- Loch Ryan (1847)
- Noss Head (1849)
- Ardnamurchan Point (1849)
- Sanda (1850)
- Hestan Eiland (1850)
- Hoy High en Hoy Low, Graemsay (1851)
- Arnish Point (1853)
Eksterne skakels
wysig- Biographical Sketch of the Late Robert Stevenson: Civil Engineer, read at the Royal Society of Edinburgh, at the meeting of 17th February 1851. From Google Book Search
- A Rudimentary Treatise on the History, Construction and Illumination of Lighthouses, 1850, from Google Book Search