Maak hoofkeuseskerm oop

Alexa Demara (gebore op 7 April 1995) is 'n Amerikaanse aktrise, skrywer, model, produsent en filmregisseur. Sy is bekend vir haar rol in die televisiereeks Closing Time (2008).

Alexa Demara
Geboorte 7 April 1995 (1995-04-07) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Inhoud

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 2008: Extra
  • 2008: Closing Time
  • 2010: MTV Video Music Award
  • 2010: Wish You Were (Here)
  • 2011: Happy Endings (TV series)

Video'sWysig

  • 2008: It's Always Sunny in Philadelphia Season 3: Sunny Side Up

Eksterne skakelsWysig