Alexander Anisimof
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexander Michailowitsj Anisimof (Анисимов, Александр Михайлович) (gebore op 8 Oktober 1947) is 'n Russiese dirigent.[1][2][3][4]In 1995 is hy aangestel as Hoof gasdirigent van die Nasionale Simfonieorkes van Ierland.
Geselekteerde Opnames (as dirigent)
wysig- Rachmaninoff: Volledige simfonieë, koraalsimfonie Die Klokke, simfoniese gedigte. NSvI.Naxos.
- Alexander Glazoenof: Volledige simfonieë, ballette en simfoniese gedigte. Moskou Simfonieorkes. Naxos.
Verwysings
wysig- ↑ Naxos biography
- ↑ Biography
- ↑ "Маэстро Анисимов" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Junie 2015. Besoek op 3 Mei 2010.
- ↑ "Permkultura.ru" (in Russies). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2012. Besoek op 3 Mei 2010.