Alexander Lockwood

Alexander Lockwood (5 Mei 1902 – 25 Januarie 1990) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Close Encounters of the Third Kind (1977) en in die televisiereekse Matinee Theatre (1955), Sam Benedict (1962), en The Man from U.N.C.L.E. (1964).

Alexander Lockwood
Gebore(1902-05-05)5 Mei 1902
Sterf25 Januarie 1990 (op 87)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur

FilmografieWysig

RolprenteWysig

TelevisiereekseWysig

  • 1955: Matinee Theatre
  • 1962: Sam Benedict
  • 1964: The Man from U.N.C.L.E.

Eksterne skakelsWysig