Alexanderspruit
Die Alexanderspruit is 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika. Dit vloei in die Kwenadam in.
Alexanderspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Kwenadam |
Monding-hoogte | 1 188 m |
Koördinate: 25°19′15″S 30°23′15″O / 25.32083°S 30.38750°O |
Monding
wysigDie spruit en die Kwenadam lê direk langs die R36-pad tussen die Bambi Country Lodge en Lydenburg.
Verwysings
wysig Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.