Alexandra Billings
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexandra Billings (gebore 28 Maart 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Socket (2007) en in die televisiereekse Eli Stone (2008), Transparent (2014), en How to Get Away with Murder (2014).
Alexandra Billings | |
Geboorte | 28 Maart 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2007: Socket
- 2018: Freelancers Anonymous
Televisiereekse
wysig- 2008: Eli Stone
- 2014: Transparent
- 2014: How to Get Away with Murder