Alexandra Kollontai

Alexandra Mikhailovna Kollontai (Russies: Алекса́ндра Миха́йловна Коллонта́й — née Domontovich, Домонто́вич; * [O.S.D. 31 Maart 1872] 19 Maart 1872 – † 9 Maart 1952) was 'n Marxistiese rewolusionêr, eers as 'n lid van die Mensjewiste, en van 1915 af as 'n Bolsjewis (later Kommunisties).[4][5]

Alexandra Mikhailovna Kollontai
Aleksandra Kollontai.jpg
Gebore
Alexandra Mikhailovna Domontovich

31 Maart 1872
Sterf9 Maart 1952 (op 79)
NasionaliteitRussies
Beroepprofessionele rewolusionêr, skrywer, diplomaat[1][2][3]
EggenootVladimir Ludvigovich Kollontai
Pavel Dybenko
KindersMikhail Alekseevich Domontovich
Handtekening
Aleksandra Kollontaj signatur.jpg

In 1922 was Kollontai aangestel as 'n diplomatiese raadgewer tot die Sowjetunie gesantskap in Noorweë, en is sy kort daarna bevorder tot die hoof van die afvaardiging, een van die eerste vroue om so 'n pos te hou.

VerwysingsWysig

  1. Kollontai, A. (1920) "Kommunisme en die Familie," teks Kommunistka.
  2. Alexandra Kollontai – die Sowjet Ambassadeur.
  3. Erofeev, V. (2011) Diplomat, Moskva.
  4. Die Stem van Russland. vor.ru (es)
  5. Die Nobelprys vir Vrede: Openbarings uit die Sowjet-verlede. Nobelprize.org.

Verdere leesstofWysig

  • Bobroff, Anne (1979). "Alexandra Kollontai: Feminism, Workers' Democracy, and Internationalism". Radical America. 13 (6): 50–75.
  • Farnsworth, Beatrice (1980). Alexandra Kollontai: Socialism, Feminism, and the Bolshevik Revolution. Stanford: Stanford University Press. ISBN 9780804710732.
  • Lilie, Stuart A.; Riser, John (2009). Four Socialist Reformers of Socialism: Alexandra Kollontai, Andrei Platonov, Robert Havemenn, and Stefan Heym. Lewiston: Edwin Mellen Press. ISBN 978-0-7734-4773-8.
  • Porter, Cathy (1980). Alexandra Kollontai: A Biography. London: Virago. ISBN 0-86068-013-4.

Eksterne skakelsWysig


Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.