Alexis Dziena
Amerikaanse aktrise
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Alexis Dziena (gebore 8 Julie 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Broken Flowers (2005), Fool's Gold (2008), Nick and Norah's Infinite Playlist (2008), en When in Rome (2010).
Alexis Dziena | |
Geboortenaam | Alexis Gabrielle Dziena |
---|---|
Geboorte | 8 Julie 1984 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 2003: Bringing Rain
- 2003: Season of Youth
- 2005: Broken Flowers
- 2007: Sex and Breakfast
- 2008: Fool's Gold
- 2008: Nick and Norah's Infinite Playlist
- 2010: When in Rome
- 2012: Wrong
- 2017: Without Ward
Televisiereekse
wysig- 2005: Invasion
Televisierolprente
wysig- 2004: She's Too Young
Video's
wysig- 2003: Mimic: Sentinel
- 2006: Broken Flowers: Start to Finish
- 2013: Phase 7: The Making of a Nonfilm