Ali Raymi
Ali Raymi (Mekka, 7 Desember 1973 – Sana'a, Jemen, 23 Mei 2015) was 'n Jemeense bokser en vlieggewigwêreldkampioen.[4]
Ali Raymi | |
Statistiek | |
---|---|
Geboortenaam | Ali Raymi |
Bynaam(e) | The Greatest Ever[1] TGE[2] GOD[3] |
Gewigklas | vlieggewig |
Lengte | 1,73 m |
Armlengte | 1,68 m |
Nasionaliteit | Jemen |
Geboorte | Mekka | 7 Desember 1973
Sterfte | 23 Mei 2015 (op 41) Sana'a, Jemen |
Houding | Ortodoks |
Boksrekord | |
Totale gevegte | 25 |
Oorwinnings | 25 |
Oorwinnings met uitklophou | 25 |
Verloor | 0 |
Gelykop | 0 |
Geen wedstryd | 0 |
Uit 'n totaal van 25 gevegte het Ali 25 gewen, waarvan 25 oorwinnings met 'n uitklophou was. (21 agtereenvolgende eerste rondte uitklop-wêreldrekord) [5]
Verwysings
wysig- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 September 2015. Besoek op 20 Junie 2016.
- ↑ http://www.welt.de/sport/article142403447/Toter-Boxer-auf-Rang-elf-der-Weltrangliste.html
- ↑ http://www.boxingnews24.com/2014/07/mythbusting-prospect-ali-raymi/
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Junie 2016. Besoek op 16 Junie 2016.
- ↑ "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Maart 2016. Besoek op 16 Junie 2016.