Alison Elliott

Amerikaanse aktrise

Alison Elliott (gebore 19 Mei 1970) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Wyatt Earp (1994), The Spitfire Grill (1996), The Wings of the Dove (1997), en The Assassination of Jesse James by the Coward Robert Ford (2007).

Alison Elliott
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1989–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1994: Wyatt Earp
  • 1995: The Underneath
  • 1996: The Spitfire Grill
  • 1997: The Wings of the Dove
  • 1998: The Eternal
  • 2003: 12
  • 2003: Red Betsy
  • 2007: The Assassination of Jesse James by the Coward Robert Ford
  • 2011: Magic Valley

TelevisiereekseWysig

  • 1989: Living Dolls
  • 1993: Black Tie Affair

TelevisierolprenteWysig

  • 2001: The Song of the Lark
  • 2008: Long Island Confidential

Video'sWysig

  • 1999: Passion and Romance: The Wings of the Dove

Eksterne skakelsWysig