Maak hoofkeuseskerm oop

Allegra Acosta (gebore 12 Desember 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Just Add Magic (2015) en Runaways (2017).

Allegra Acosta
Geboorte 12 Desember 2002 (2002-12-12) (16 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

TelevisiereekseWysig

  • 2015: Just Add Magic
  • 2017: Runaways

Eksterne skakelsWysig