Alles mit Gott und nichts ohn' ihn, BWV 1127
Alles mit Gott und nichts ohn' ihn (Alles met God en niks sonder hom), BWV 1127, is 'n aria van Johann Sebastian Bach. Hierdie werk is op 17 Mei 2005 deur die Duitse musieknavorser Michael Maul ontdek.
Alles mit Gott und nichts ohn' ihn BWV 1127 | |
---|---|
Kantate deur Johann Sebastian Bach | |
Hertog Wilhelm Ernst, wie se 52ste verjaarsdag hierdie kantate eer | |
Okkasie | Verjaarsdag |