Alpena, Michigan

Alpena is 'n hawestad in die deelstaat Michigan en geleë aan die westelike oewer van die Huronmeer. Die stad is ongeveer 169km noord vanaf Bay City en is bekend vir visvang en jag. Daar word sement en hout geproduseer en kalksteen en papier vervaardig in die omgewing. Die bevolking was 10 340 in 2012.

Alpena

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
 Deelstaat Michigan
 County Alpena
 Koördinate 45°4′N 83°26′W / 45.067°N 83.433°W / 45.067; -83.433
 Stigting 1840
 Inkorporasie 1871
 Oppervlakte:  
 - Totaal 23,91 vk km
 Hoogte bo seevlak 180 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 10 340
 - Bevolkingsdigtheid 473,9/vk km
 Tydsone EST (UTC -5)
 Somertyd EDT (UTC -4)
 Burgemeester Matt Waligora
 Amptelike Webwerf alpena.mi.us
  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 1, Bladsy 587.